
-
HJS Rugby – Hoër Jongenskool vs Bishops College
HJS Rugby. Hoër Jongenskool Paarl se rugbyspanne het Saterdag, 28 Mei, kragte gemeet teen Bishops College van Kaapstad. Die HJS rugby uitslae was as volg: O.19 Rugby 19A: HJS 29 […]
-
Derby Day – Eunice High School vs Pretoria High School
Derby Day. Eunice High School, Bloemfontein, competed against Pretoria High school on a Derby Day. The items the two schools competed in was tennis, squash, chess, cross country, debating, public […]
-
Seunshokkie – EHS voer die botoon teen vs Highveld Park
Seunshokkie. Hoërskool Ermelo se eerstespan seunshokkie het op Woensdag 25 Mei uitstekende spel, vaardighede en spanwerk teen Highveld Park van Secunda ten toon gestel. EHS se spelers het skouspelagtige doele […]
-
Boland Rugby – Augsburg Landbougimnasium spelers in oefengroepe
Boland Rugby. Vier o.18 rugbyspelers van Augsburg Landbougimbasium in Clanwilliam is opgeneem in hul onderskeie Boland Rugby oefengroepe. Die manne gaan deelneem aan ‘n toernooi in Oudtshoorn tydens die Jeugdag-naweek. […]
-
Unprecedented art talent – Siyabonga Gans an overnight sensation
Unprecedented art talent. Siyabonga Gans, (13 years old) in Grade 7 at Wilgehof Primary School in Bloemfontein, has become an overnight sensation with his unprecedented art talent. Siyabonga was first […]
-
Hokkie – Spelers opgeneem in Oos Vrystaat hokkiespanne
Hokkie – Primêre Skool Jordania in Bethlehem is baie trots op hulle o/12 en o/13 hokkie spelers. ‘n Hele aantal seuns en dogters is gekies in verskeie spanne om Oos […]
-
Noord-Vrystaat Hokkie – Hoërskool Trio leerders in spanne ingesluit
Noord-Vrystaat Hokkie. Ses meisies-hokkiespelers en agtien seuns-hokkiespelers van Hoërskool Trio in Kroonstad is in onderskeie Noord-Vrystaat hokkie spanne ingesluit. Meisies: O.14A: Kaylie Steyl O.16A: Mikayla Bouwer O.16B: Nadia Campher, Kaylen […]
-
Opedag – Hoërskool Ermelo spog met suksesvolle Opedag
Opedag – Hoërskool Ermelo het ‘n baie suksesvolle opedag gehou. Op Vrydag 20 Mei het Erries die amptelike Opedag gehou. Erries se gemeenskap het twee jaar ná COVID terdeë na […]
-
Griffons Rugby – Hoërskool Trio leerders in spanne ingesluit
Griffons Rugby. Vyftien leerders van Hoërskool Trio in Kroonstad, is ingesluit in die verskillende Griffons Rugbyspanne. Cravenweek: Michiel Heyns, Kaleb Kriek, Anru Mulder, Charlton Basson O.18 Akademieweek: Conrad Hattingh, Piet […]
-
Surfing – Camps Bay Sam Warren rides biggest waves
Surfing. Camps Bay High School Grade 12 learner , Sam Warren, recently had the surfing opportunity to paddle out on Cape Town’s biggest waves at Dungeons and Sunset Reef. Writing […]













