Rose Bowl Gholftoernooi. Hoërskool Nelspruit graad 10 leerder, Alieke van Zyl, het hierdie week haar vaardighede gewys by die 2024 Nomads SA Dogters o/19 Rose Bowl gholftoernooi (silwer afdeling) by Sun City. Met tellings van 83, 82 en 75 oor drie rondtes op die Lost City baan, is sy as kampioen gekroon!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://nelliesh.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article