SA-skole Gholftoernooi - Hoërskool Menlopark
SA-skole Gholftoernooi – Hoërskool Menlopark

SA-skole Gholftoernooi – Hoërskool Menlopark


SA-skole Gholftoernooi. Heino Oellerman, leerder van Hoërskool Menlopark het waarlik sy merk gemaak tydens die SA-skole Gholftoernooi.

Heino is gekies vir die SA-skolespan en het sommer sy puik spel by The Lakes at Mount Edgecombe in Durban met ‘n kolhou op die 7de gaatjie afgerond!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://menlopark.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article