Pretoria – Die o.14A krieketspan van Hoërskool Garsfontein, bekend as die Ysbere, het hul krag en talent ten toon gestel deur Menlopark met ’n oortuigende 83‑lopie oorwinning te klop.
- Garsfontein: 202/10 in 38 beurte
- Menlopark: 119/10 in 37 beurte
Garsies se uitblinkers:
- Eldre Dorey: 52 lopies van 48 balle
- Pieter de Beer: 7 beurte, 16 lopies, 2 paaltjies
- Evan Esterhuizen: 5 beurte, 20 lopies, 3 paaltjies
- Markus Gunter: 10 beurte, 19 lopies, 5 maidens, 2 paaltjies
- Diederick van Emmenes: 6 beurte, 24 lopies, 2 paaltjies
Hierdie prestasie beklemtoon Hoërskool Garsfontein Ysbere se vasberadenheid en spanpoging, en bevestig hul plek as ’n krag om mee rekening te hou in Pretoria‑skolekrieket.


Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.