
-
Derby 2022 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool wys karakter
Derby 2022. Bethlehem Voortrekker Hoërskool: 120 jaar en Hoërskool Witteberg: 50 jaar. Beide skole herdenk hul feesjaar in 2022. Dit maak van Derby 2022 ‘n geskiedkundige gebeurtenis. Tydens die Derby […]
-
SWD Krieket – Hoër Landbouskool Oakdale presteer
SWD Krieket. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se Bulle het baie goed presteer tydens die SWD Krieket Super liga. Die volgende toekennings is deur Oakdale se spelers by die SWD-prysuitdeling […]
-
Toneelkompetisie Artscape Teater – Hoërskool Die Wilgers
Toneelkompetisie Artscape Teater. Leerders van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, het die geleentheid gekry om hul talente te ontwikkel tydens die Nasionale Toneelkompetisie by die Artscape Teater in Kaapstad. Na ‘n […]
-
Bergfiets wedren – Hoërskool Strand by eerste wedren 2022
Bergfiets wedren. Drie leerders van Hoërskool Strand het Saterdag, 14 Mei, aan ‘n bergfiets wedren by Southey’s Vine in Somerset-Wes deelgeneem. Die fietsryers neem deel om ‘n 2,7 km baan […]
-
Revue – Hoërskool Aliwal Noord sing en dans deur die week
Revue -To paraphrase Plato: All well-bred men (and women) should have mastered the art of singing and dancing. Hoërskool Aliwal Noord het maande lank geoefen en voorberei vir die kultuurweek. […]
-
SWD Rugby – Hoërskool Outeniqua rugbyspelers in spanne opgeneem
SWD Rugby. Ses-en-dertig rugbyspelers van Hoërskool Outeniqua in George is in die onderskeie SWD Rugby spanne opgeneem. Outeniqua se spelers oorheers die Cravenweek span. Die spelers van OHS vul veertien […]
-
Southern Cape School Cycling – XCO#1, Oakhill, Oakdale Presteer
Southern Cape School Cycling. Met die onlangse Southern Cape School Cycling XCO#1, Oakhill – Knysna fietswedren het Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het die volgende uitslae behaal: Jeug mans: Lian […]
-
Landbounuus – Dit is lamtyd by Augsburg Landbougimnasium
Landbounuus. Dit is lamtyd! Landbounuus van Augsburg, Clanwilliam, is dat hulle vanjaar spog met meer meerlinge as ooit tevore! Sommige van die eenlinge weeg knap onder die 7kg met geboorte! […]
-
St Charles College Rugby – Grade 0 boys rugby clinic
St Charles College Rugby. On Saturday morning St Charles College Rugby were excited to welcome the Grade 0 boys. They were accompanied by their moms and dads, onto campus for […]
-
Alice: The Musical – Curro Durbanville musical a huge success
Alice: The Musical. Last week Curro Durbanville High School was proud to present the first large-scale original production, Alice – The Musical, on their new campus. Almost 350 learners were […]













