Gouties op toer. Gouties se netbal- en hokkiespanne is onderneem tans deel aan die Gouties op toer na verskeie stede in die land.

  • Hokkie: Die 0.14 dogters is reeds vanaf gister, 25 tot 28 Maart na Potchefstroom. Die eerstespan seuns en 0/16 seuns het die pad gevat na Pretoria waar hulle verskeie wedstryde gaan speel.
  • Netbal: Goutie Netbal is ook op toer. Dit sluit die o/14, o/15, o/16, o/17 en Eerstespan in. Hierdie meisies toer na Potchefstroom. Hulle is deel van die NWU Eagels toer.
O.14 hokkiedogters
Hokkieseuns
Hokkieseuns

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://goudveldhs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article