Rugby feeste. Die Grey manne wat die afgelope week in die Boland rugby gespeel het, het nie lyf weggesteek nie. Hulle het aan die Frans Malherbe o/15 en die Jean de Villiers o/16 Rugby feeste deelgeneem.

Uitslae rugbyfeeste:

Frans Malherbe o/15 Rugbyfees:

  • Dag 1: Grey 38-10 teen Boland Landbou
  • Dag 2: Grey 24-10 teen Hoërskool Durbanville
  • Dag 3: Grey 14-13 teen HTS Drostdy

Jean de Villiers o/16 Rugbyfees:

  • Dag 1: Grey 25-8 teen Hilton College
  • Dag 2: Grey 31-8 teen Boland Landbou
  • Dag 3: Grey 49-7 teen Hoërskool Durbanville

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegesecondary.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article