SA Country and Western. Agt leerders van Primêre Skool Trio het 16 Maart aan die SA Country and Western klubkampioenskappe in Kroonstad deelgeneem

Die leerders het as volg presteer:

Paartjie danse:

  • Rico Pretorius en Nadia Esterhuizen behaal ‘n eerste plek
  • Liyah-Mae Mynhardt en Wian Pienaar (Hoërskool Trio) vir Pattern dance, behaal ‘n eerste plek

Line dance:

  • Neané Visagie behaal ‘n 1ste plek
  • Abigail de Carvalho behaal ‘n 3de plek
  • Nadia Esterhuizen behaal ‘n 1ste plek
  • Liyah-Mae Mynhardt behaal ‘n 1ste plek
  • Milandri Esterhuizen behaal ‘n 2de plek
  • Annabelle Pretorius behaal ‘n 1ste plek
  • Rico Pretorius behaal ‘n 3de plek

Modern dancing:

  • Nadia Esterhuizen behaal ‘n 1ste plek
  • Liyah-Mae Mynhardt behaal ‘n 1ste plek
  • Milandri Esterhuizen behaal ‘n 2de plek
  • Neané Visagie behaal ‘n 1ste plek
  • Abigail de Carvalho behaal ‘n 2de plek

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://trioprim.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article