
-
Ruiterkuns – Narike Hoft presteer uitstekend!
Ruiterkuns – Narike Hoft is ‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Upington. Sy het aan die “World’s Open Air Saddlebred Championships” in Bloemfontein deelgeneem. Narike het in die 5 Gang […]
-
Rugby – Jorries o/12 en o/13 seuns gekies vir Griffonsspan
Rugby – ‘n Groot eer het agt o/13 en 5 o/12 Rugby spelers van Primêre Skool Jordania in Bethlehem te beurt geval. Hulle is gekies om vir die onderskeie Griffonsspanne […]
-
Drama – Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat
Drama. Grade 9 Camps Bay High School learner, Savannah Ludwig, is set to perform in The Drama Lab’s production of Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat. This ever popular show is based […]
-
Ruiterkuns – Mieke Visser presteer by SA Nas Friesperd Kampioenskappe
Ruiterkuns. Mieke Visser (Gr. 6) van Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het aan die SA Nasionale Friesperd Kampioenskappe te Parys deelgeneem. Haar uitslae was as volg: Ryperd: Orion Eienaar: Uys Steenkamp. Ruiter: […]
-
Landloop Ligabyeenkoms – Hoërskool Aliwal-Noord langasems
Landloop Ligabyeenkoms. Hoërskool Aliwal-Noord het hul eerste Landloop Ligabyeenkoms vir 2022 bygewoon. By Hoërskool Aliwal-Noord is daar altyd plek vir langasems ook! Ses van die skool se landloop atlete het […]
-
Griffons Rugby – Veertien Wittebergers in spanne ingesluit
Griffons Rugby. Na drie rondtes proewe spog Hoërskool Witteberg van Bethlehem met 14 rugbymanne wat in verskeie Griffons Rugby spanne ingesluit is. `n Groot totaal van drie Cravenweekspelers, vier Akademieweek […]
-
Akademiese presteerders – Hoërskool Aliwal-Noord presteer
Akademiese presteerders. “There is no key to success. You have to take the stairs.” – Author unknown. Hoërskool Aliwal-Noord se akademiese presteerders het gedurende die eerste kwartaal van 2022 weereens […]
-
Netbal – Primêre skool Truida Kestell leerders gekies vir Vrystaat proewe
Netbal – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem, is baie trots op drie o/12 en vyf o/13 netbal spelers. Marné Cornelius, Cara Rautenbach en Nelisa-May Doman is gekies om op […]
-
Tennis – Truida Kestell tennis wen die geesbeker
Tennis – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem se tennisspan het die geesbeker gewen. Tennis – Truida Kestell tennis wen die geesbeker Limodo en Primêre Skool Truida Kestell het die […]
-
ATKV Redenaars – Dertig Leerders van Hoërskool Witteberg na half-eind
ATKV Redenaars. Hoërskool Witteberg spog met dertig redenaars wat deurdring na die halfeindrondte van die ATKV-Redenaars kompetisie. Die halfeind-rondte vind plaas op 20 en 21 Mei in Kroonstad. Die volgende […]













