
-
Vrystaat Luggeweerkompetisie – ANHS bied kompetisie aan
Vrystaat Luggeweerkompetisie. Die Buffelkamp, oftewel Hoërskool Aliwal-Noord, het die Vrystaat Luggeweerkompetisie aangebied. Vrystaat Prysskiet 3 het die afgelope naweek in Alie-land plaasgevind. Altesaam 148 skuts het aan hierdie kompetisie deelgeneem. […]
-
ANHS Hokkie – Hoërskool Aliwal-Noord vs Hoërskool Cradock
ANHS Hokkie. Die afgelope naweek het ANHS hokkie teen Cradock verwoesting gesaai op die hokkieveld. Die wedstryd was die eerste amptelike ANHS hokkie wedstryd van die seisoen vir Alies se […]
-
Griffons rugbyspan – Bethlehem Voortrekker rugbyspelers verkies
Griffons rugbyspan. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots op hul twaalf o.16 rugbyspelers wat vir die onderskeie Griffons rugbyspanne verkies is. O.16A Griffons Rugbyspan: Kaneng Kenneth Frederik Fourie Dawie Fourie James […]
-
IsiXhosa Oratory Competition – PRG ‘a first in the Boland’
isiXhosa Oratory Competition. PRG Form is a meeting place of many activities. Here Paul Roos Gymnasium learners exercise their prowess in the art of the spoken word. The need for […]
-
ICF World Ocean Racing – Holly Smith selected to represent South Africa
ICF World Ocean Racing. Camps Bay High School Grade 10 learner, Holly Smith, has been selected to represent South Africa at the ICF World Ocean Racing Championships. It will be […]
-
National Sailing Championships – Chiara Ross and Gabriela Ross excel
National Sailing Championships. Camps Bay High School sisters, Chiara Ross in Grade 12 and Gabriela Ross in Grade 8 took part in the National Sailing Championships events. The championships was […]
-
Cederberg Wynkelders – Augsburg leerders bring besoek
Cederberg Wynkelders. Augsburg Landbou Gimnasium van Clanwilliam in die Wes-kaap, se graad 10 Landboubestuur, Landboutegnologie en Landbouwetenskap leerders het onlangs `n uitstappie na Cederberg Wynkelders onderneem. Die leerders was in […]
-
Landsdiens Kamp – Errie-Landsdieners gaan kamp by Kwasinungu
Landsdiens Kamp. Hoërskool Ermelo se nuutgevonde Landsdiens klub het die afgelope naweek ‘n gekombineerde klubkamp saam met Hoërskool Oosterland gehou. Die landsdiens kamp is aangebied te Kwasinungu Adventures o.l.v. mnr. […]
-
Oakdale verjaar – Hoër Landbouskool Oakdale vier 94 jaar
Oakdale verjaar. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal vier vandag hul 94ste verjaardag. Gedurende 1927 word ondersoek ingestel of die plaas Oakdale geskik sou wees vir die stigting van ʼn landbouskool. […]
-
Debat – BVHS dring deur na die ATKV debat
Debat: Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deurgedring na die ATKV debat. Drie spanne van BVHS sal gaan deelneem. Die ATKV finaal debat sal by Buffelspoort plaasvind. Dit sal gehou […]













