Gideon Bybelgenootskap. Een van die belangrikste kernwaardes vir Fichies is geloof. Die Gideon Bybelgenootskap-organisasie se verteenwoordigers, mnre Johan Opperman en Dick Conradie, het Hoërskool Fichardtpark besoek. Hulle het aan elke Graad 8 Fichie-leerder ‘n Bybel oorhandig. Hierdie is ‘n jaarlikse hoogtepunt vir elke Graad 8 Fichie leerlder om hul in hul geestelike groei toe te rus.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article