SANSSU Proewe. Vyf top-skuts van Hoërskool Garsfontein in Pretoria is genooi na SANSSU proewe vanaf 4 tot 6 April. Dit is ter voorbereiding vir deelname gedurende Augustus aan die BJI (British Junior International Championship) in Engeland.

Garsies se skuts:

  • Johanrie Griesel – o.21 Sporter
  • Danelle van Zyl – o.21 Sporter
  • Makayla van der Merwe – o.21 Sporter
  • Jonathan Blanche – o.21 Sporter
  • Kayleigh Nabal – o.21 Sporter

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.garsies.co.za/

Foto’s verskaf

Makayla van der Merwe en Kayleigh Nabal

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.garsies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article