
-
Musiekkonsert – ErmeloMusiekMeesters bekoor
Musiekkonsert. Op Vrydag, 22 April, het ‘n groep plaaslike musikante onder die naam van ErmeloMusiekMeesters hul eerste musiekkonsert aangebied. Onder die vaandel van die ABK van Zijl Kunstesentrum is die […]
-
Kaapse Wynland Netbal – Hoër Meisieskool Paarl spelers verkies
Kaapse Wynland Netbal. Nege-en-dertig O.14 tot O.18 netbalspelers van Hoër Meisieskool Paarl is gekies om die Kaapse Wynland Netbal in die finale twee rondtes by die Wes-Kaap proewe te verteenwoordig. […]
-
Justice Albie Sachs – Shared his life story at Camps Bay Freedom Day
Justice Albie Sachs. Last week, the students and staff of Camps Bay High School had a very special guest at their special Freedom Day Assembly, Justice Albie Sachs. Said Camps Bay High […]
-
Witteberg Top 10 – Hoërskool Witteberg Top 10 akademiese presteerders
Witteberg Top 10. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, kondig vandag met trots hul top 10 akademiese presteerders vir die eerste kwartaal aan. Witteberg het die leerders vereer vir hul harde werk. Top […]
-
Voorseisoen Rugby Finale – Hoërskool Bastion
Voorseisoen Rugby Finale. Hoërskool Bastion, Roodepoort, het pas hul voorseisoen rugby finale afgesluit. Die Eerste Span en o/14-span eindig die toernooi onoorwonne. Bastion se o/14’s het een wedstryd gelykop gespeel. […]
-
Skaak – Erries geniet dit weer om skaak te speel
Skaak – Hoërskool Ermelo se skaakspelers het dit geniet om weer hul skaakstukke uit te pak. Hulle het na bykans drie jaar weer uiteindelik agter die skaakborde ingeskuif. Op 20 […]
-
Thabo Mofutsanyane Netbalspanne – 20 Wittebergers opgeneem
Thabo Mofutsanyane Netbalspanne. Twintig netbalspelers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is die afgelope week in onderskeie Thabo Mofutsanyane Netbalspanne. Twintig netbalspelers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is die afgelope week in onderskeie Thabo Mofutsanyane […]
-
Mpumalanga Jeugskou – EHS se Jeugskouspan maak skoonskip
Mpumalanga Jeugskou. ‘n Klein groepie leerders, het Hoërskool Ermelo se naam hoog gehou. Jade van Strijp, Sudré Meyer, Nia Moller, Martionette Rautenbach, Amahle Nzimande, Zetske van der Merwe en Delené […]
-
Senior redenaarskompetisie – ANHS sê hul sê
Senior redenaarskompetisie. “If you have an important point to make, don’t try to be subtle or clever. Use a pile driver. Hit the point once. Then come back and hit […]
-
Wintersport – EHS behaal gemengde welslae
Wintersport. Hoërskool Ermelo sportspanne het gemengde welslae behaal tydens hul wintersport byeenkomste. Op Woensdag, 20 April, het die eerstespan seunshokkie te staan gekom teen Hoërskool Standerton. Die Erries het die […]













