
-
AJ Sportweek – Hoërskool Punt blink uit by sportweek
AJ Sportweek. Die jaarlikse AJ Sportweek is gedurende die Maart skoolvakansie deur Hoërskool Punt aangebied. Skole van heinde en verre het deelgeneem aan hierdie spoggeleentheid. Hoërskool Punt se eerste netbalspan […]
-
SA National Swimming Championships – Alexia McCabe
SA National Swimming Championships. Curro Aurora swimmer, Alexia McCabe, swims with Olympic Champions. Alexia McCabe is a Grade 10 learner and proud ambassador of Curro Aurora. She has successfully competed […]
-
Rugby Skrumskakel-kliniek – Hoërskool Ermelo by kliniek
Rugby Skrumskakel-kliniek. EHS se rugbyseuns het op Woensdag, 13 April, ‘n skrumskakel-kliniek bygewoon. Die kliniek is aangebied is vir die Erries met rugby-kenner, Deon de Kock, as aanbieder. Deon het […]
-
Holly and Jared finished in first place in their divisions
Western Cape Canoe Championships. Jared Shrimption in Grade 8 and Holly Smith in Grade 10 from Camps Bay High School, competed in the Western Cape Canoe Union 2022 Junior Sprint […]
-
Seuns Hokkie – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Volksrus
Seuns Hokkie. Op Woensdag 13 April, het die Erries se hokkie seuns in hulle tweede ligawedstryd teen Hoërskool Volksrust te staan gekom. Die 0/16-span was eerste aan die beurt en […]
-
Super 8 – Jorries vaar puik teen deelnemende skole
Super 8 – Primêre Skool Jordania in Bethlehem het puik gevaar by die Super 8 toernooi. Jorries se rugby- en netbalspanne het gewys waartoe hulle in staat was tydens die […]
-
Kombersprojek 2022 – Hoërskool Witteberg skenk 828 komberse
Kombersprojek 2022. Na groot afwagting die afgelope 2 maande, is die kombersprojek 2022 suksesvol afgehandel. ʼn Totaal van 828 komberse is vir die winterkoue ingesamel. Me. Sumaré Pieterse, AKTKV-jeugtak bestuurder, […]
-
Public Speaking – Curro Aurora returned with a #bluepride roar in 2022
Public Speaking. Curro Aurora Public Speaking returned with a #bluepride roar in 2022. A total of 10 teams participated in the Speech and Drama Festival! They had a very competitive […]
-
Sport – Paul Roos en Grey High hervat 20-jaar tradisie op hoë noot
Sport – Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch en Grey High van Gqeberha, het na die pandemie weer ‘n 20 jaar oue sport tradisie hervat. Na die laaste byeenkoms in 2019 […]
-
Netbal – Hoërskool Jim Fouché skitter in netbal doele
Netbal – Vyf netbalspanne van die Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het geskitter in netbal. Hulle het tydens die Maart-April skoolvakansie gaan deelneem aan die AHMP-toernooi in Pretoria. JF se […]













