
-
ATKV Redenaars – Laerskool Westwood leerders presteer
ATKV Redenaars. Laerskool Westwood van Boksburg in Gauteng se leerders het die week van 6 tot 9 April aan die ATKV redenaars kompetisie deelgeneem. Julle maak Laerskool Westwood trots. Uitslae […]
-
Kalahari Vasbyt – Tiaan Rentzke en Ernst Loubser van Boland Landbou
Kalahari Vasbyt. “So taai soos ‘n ratel.” Welgedaan aan twee van Hoër Landbouskool Boland se senior seuns, Tiaan Rentzke en Ernst Loubser. Hierdie twee manne het die Kalahari Vasbyt gedurende […]
-
St Mary’s Hockey Festival – Eunice High School came third
St Mary’s Hockey Festival. Well done to Eunice’s 1st hockey team that came third at this hockey Festival in Johannesburg. We are super proud of the team! St Mary’s Festival […]
-
Skipskop Musiekblyspel – Hoërskool Punt met Wilhelm van der Walt
Skipskop Musiekblyspel. Op Maandag, 4 April, het al die Skipskop-hoofkarakters van Hoërskool Punt in Mosselbaai vroeg-oggend reeds bymekaar gekom vir ‘n lywige oefening. Ja, sommer so op die vakansiedag – […]
-
Radikale Redenaars – Primêre Skool Fichardtpark leerders na finaal
Radikale Redenaars. Sestien leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein het deurgedring na die Finaal. Fichies het verneem dat daar vanjaar ongelukkig nie ‘n streek-uitdun gaan wees nie. Die Radikale […]
-
Radikale Redenaars – BVHS redenaars raakgepraat
Radikale Redenaars. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het weer hierdie jaar uitstekend gevaar in die Radikale Redenaars Kompetisie. Sewe-en-twintig van die leerders het deurgedring na die streeksfinaal. BVHS is egter […]
-
Hoërskool Langenhoven – Mnr en Mej Langenhoven glansaand
Hoërskool Langenhoven. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, is baie trots op elkeen wat deelgeneem het aan die Mnr en Mej Langenhoven Glansaand. Die aand was ‘n reusesukses en dit is te danke […]
-
Africa Triathlon Junior Cup – Mia van der Veen placed second
Africa Triathlon Junior Cup. Mia van der Veen, is a grade 11 learner from Sutherland High School, Centurion, Gauteng. She was placed second at the Africa Triathlon Junior Cup. It […]
-
ANHS Grow Toernooi – Hoërskool Aliwal-Noord se Eerste Rugbyspan
ANHS Grow Toernooi. Hoërskool Aliwal-Noord se Eerste Rugbyspan het ‘n toer onderneem na die Grow Toernooi in Jeffreysbaai vanaf 24 tot 28 Maart. Die Buffels, soos die ANHS span tradisioneel […]
-
Reddam Constantia Soccer Tournament – Paul Roos U19A
Reddam Constantia Soccer Tournament. The Paul Roos Gymnasium’s u/19A soccer team performed exceptionally well at the Reddam Constantia Tournament. The tournament was held from 31 March to 2 April. It […]













