Grey Kollege Primêr Tennistoernooi. Tjokkies se tennis manne wat vanaf 28 Februarie tot 2 Maart aan die Grey Kollege Primêr Tennistoernooi deelgeneem.

Die top 8 laerskole van regoor die land was na hierdie prestige-geleentheid genooi. Tjokkies se seuns het na ‘n vuurwarm wedstryd 3-4 vasgeval en eindig dus 4de by die toernooi.

Skole wat deelgeneem het:Laerskool de Hoop, Laerskool Fairland, Laerskool Mooirivier, Laerskool Paarl Gimnasium, Primêre Skool Univrtsiats, Umhlali Preparatory School, Grey Kollege A en B spanne.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://tjokkies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article