Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein het pragtig presteer tydens die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe wat op 2 Maart aangebied is. Dertien atlete van Willem Postma het by die geleentheid deelgeneem.

  • Ruben Els
  • Marie Aldrich
  • Zia Groenewald
  • Anje de Kock Klara van Wyk
  • Ryan Coetzee
  • Nehan Vermaak,
  • Ludwig Viljoen
  • Christiaan Odendaal
  • Emily Viljoen
  • Lea van der Merwe
  • Lindi-Me Badenhorst
  • Frederik van Eeden

Willem Postma het die skild verwerf vir die beste prestasies vir dogters o.11 en dogters o.13.

  • Lea van der Merwe
  • Anje de Kock
  • Zia Groenewald
  • Klara van Wyk

Agt atlete van Primêre Skool Willem Postma gaan ook die Vrystaat verteenwoordig tydens die SA Kampioenskappe wat vanaf 23 tot 26 Maart in Polokwane aangebied word.

  • Zia Groenewald
  • Lea van der Merwe
  • Anje de Kock
  • Klara van Wyk
  • Ryan Coetzee
  • Frederick van Eeden
  • Emily Viljoen
  • Lindi-Me Badenhorst
Beste prestasies vir dogters o.11 en dogters o.13. Van links: Lea van der Merwe, Anje de Kock, Zia Groenewald, Klara van Wyk
SA Kampioenskappe in Polokwane: Agter: Zia Groenewald, Lea van der Merwe, Anje de Kock, Klara van Wyk, Ryan Coetzee, Frederick van Eeden
Voor: Emily Viljoen en Lindi-Me Badenhorst

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.willempostma.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article