
-
Easter Hockey Tournament – Hoërskool Witteberg sluit op hoë noot af
Easter Hockey Tournament. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se 1ste hokkiespan het hul Belgotex Fairmont Easter Hockey Tournament in Kaapstad vanoggend op ‘n hoë noot afgesluit. Die meisies het 07:00 teen […]
-
SA Skole Atletiek Kampioenskappe – Hoërskool Ermelo presteer
SA Skole Atletiek Kampioenskappe. Vanaf 16 tot 18 Maart het agt atlete van Hoërskool Ermelo aan die SA Skole Atletiek Kampioenskappe te Germiston deelgeneem. Die Errie-atlete het aan ‘n verskeidenheid […]
-
Nowan Cornelius Rugbytoernooi – Hoërskool Bredasdorp
Nowan Cornelius Rugbytoernooi. Tydens die Nowan Cornelius Rugbytoernooi het Hoërskool Bredasdorp se jonger spanne goed gevaar teen groter skole! Dit was uitstekende oefening vir die jonger BD’s om hulle gereed […]
-
Waterkloof Netbal Toernooi – Hoërskool Sentraal presteer
Waterkloof Netbal Toernooi. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein vaar steeds goed op die netbalbaan by die Waterkloof Netbal Toernooi in Pretoria. Hiermee die uitslae van dag vier: Sentraal 14 vs La […]
-
Camp Discovery – Primêre Skool Truida Kestell Rugby
Camp Discovery. Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem, se O/9A, 0/11A en B asook die 0/13 A en B rugbyspanne ‘n toer onderneem na Camp Discovery. Die toer het vanaf 17 […]
-
Glenwood Rugby Festival – Results for day 1 and day 2
Glenwood Rugby Festival. Glenwood High announce the results for day 1 and day 2 of the Glenwood Rugby Festival. The festival runs until Saturday, 2 April More school news: https://schoolsthatrock.co.za […]
-
Affie-gholftoernooi – Hoërskool Outeniqua 1ste op dag een
Affie-gholftoernooi. Hoërskool Outeniqua van George is baie trots op die Kwagga gholfspan. Die span neem huidiglik aan die Affie-gholftoernooi deel. Dag 1 is op die Centurion Buiteklub baan gespeel en […]
-
Mauritz Hansen Rugbytoernooi – Hoërskool Witteberg spelers in top 23
Mauritz Hansen rugbytoernooi. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, kondig met trots aan dat vyf van hul eerste span rugbyspelers opgeneem is in die top 23 spelers van die Mauritz-Hansen rugbytoernooi. Hierdie uitstaande […]
-
Waterkloof Netbal Toernooi – Hoërskool Sentraal presteer
Netbal Waterklooftoernooi: Hoërskool Sentraal van Bloemfontein beur steeds voort op die netbalbaan by die Waterkloof Netbal Toernooi in Pretoria. Hiermee die uitslae van dag twee en drie. Dag 2: 1. […]
-
Junior SA Toutrek Kampioenskappe – Hoërskool Robertson presteer
Junior SA Toutrek Kampioenskappe. Hoërskool Robertson se toutrekkers het vanaf 18 tot 19 Maart aan die Junior SA Totrek Kampioenskappe, in Malmesbury, deelgeneem. Hierdie kampioenskappe is ‘n geleentheid waartydens alle […]













