Afrikaanse redenaars. Tydens Laerskool Westwood se interne Afrikaanse redenaarskompetisie het die oulike Wessie-sprekers beslis die tonge laat klap.  Laerskool Westwood is baie trots op elke spreker wat deelgeneem het.

Wel gedaan ook aan die graadwenners.  Julle het bewys julle kan redeneer!

  • Graad 1 – Ruvé Amorim
  • Graad 2 – Janet Graaff
  • Graad 3 – Alyssia Lynch
  • Graad 4 – Marnits Roos
  • Graad 5 – Franco Graaff
  • Gtaad 6 – Dinique van Rensburg
  • Graad 7 – Megan-Lee Myburgh
Van links: Marnits Roos, Franco Graaff, Dinique van Rensburg, Megan-Lee Myburgh

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article