Interne redenaars - Laerskool Westwood redenaars presteer
Interne redenaars – Laerskool Westwood redenaars presteer

Interne redenaars – Laerskool Westwood redenaars presteer


Interne redenaars. Laerskool Westwood se redernaars het die afgelope week aan die skool se Interne redenaars deelgeneem.

  • Graad 1 en 2: Die Graad 1 en 2 wenners is Blanche Bosshoff, Graad 1 en Nolan le Roux, Graad 2.
  • Graad 3 en 4: Graad 3 se wenner is Charl Naude en Graad 4 is Rume Bredenhand.
  • Graad 5 en 6: Graad 5 se wenner is Meike Hattingh en Graad 6 se wenner is Franco Graaff.
  • Graad 7 se wenner is Dinique Van Rensburg.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article