D6 Atletiek byeenkoms - Laerskool Westwood atleet presteer
D6 Atletiek byeenkoms – Laerskool Westwood atleet presteer

D6 Atletiek byeenkoms – Laerskool Westwood atleet presteer


D6 Atletiek byeenkoms. Laerskool Westwood, Boksburg, spog met hul Top Atleet, Karla Smit. Karla het Donderdag, 27 Februarie, aan die D6 Atletiek byeenkoms deelgeneem.  Sy het die 0.11 hoogspring rekord verbeter en ‘n pragtige 1.36m gespring vir dogters 0/11. 

Hou gerus hierdie opkomende atleet dop!

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article