Bethlehem – BVHS kondig met trots aan dat hul talentvolle redenaars uitmuntende prestasies behaal het tydens die Radikale Redenaars Nasionale Kompetisie.

  • Layya Latiff (Graad 8) – 2de plek, Afrikaans EAT
  • Miah Grobbelaar (Graad 8) – 2de plek, Eksperimenteel
  • Mpiti Gordon Thamae (Graad 11) – 1ste plek, English Home Language
  • Chloë van der Schyf (Graad 11) – 4de plek, Prosa; 1ste plek, Poësie
  • Sinethemba Sithole (Graad 11) – Prosa 4de plek,
  • Kiki Motloung (Graad 12) – Poetry: 3rd place.

Hierdie merkwaardige prestasies bevestig BVHS se plek as ’n toonaangewende sentrum van redenaarsuitnemendheid. BVHS se leerders het nie net hul stemme laat hoor nie, maar ook hul talent en toewyding op nasionale vlak bewys.

Baie geluk aan elke deelnemer – julle het BVHS en Bethlehem met trots verteenwoordig!

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article