
-
Nasionale Junior tenniskampioenskap – Liné Greyling, OMS, kampioen
Nasionale Junior tenniskampioenskap. Die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het vir die tweede agtereenvolgende jaar ’n nommer een tennisspeler in Suid-Afrika. Liné Greyling, 17-jarige matriekleerder, het Maandag, 4 April, in […]
-
First Aid – ANHS learners attend a First Aid course
First Aid. You do not need to be a doctor to save a life! Anyone can learn first aid. ANHS learners had the privilege to attend a First Aid course […]
-
SA & WC Downhill #3 – Philip van Schalkwyk wen O.19 afdeling
SA & WC Downhill #3. Paul Roos Gimnasium se fietsryers het die speke laat sing by die SA & WC Downhill #3. Dit is gehou by Jonkershoek op 3 April. […]
-
Hokkie Afrigtingskliniek – ANHS woon kliniek by in Pochefstroom
Hokkie Afrigtingskliniek. Gedurende die afgelope vakansie het die 1ste Hokkiespan van Hoërskool Aliwal-Noord ‘n afrigtingskliniek bygewoon. Potchefstroom het gasheer gespeel vir die kliniek. Groot skole van regoor die land het […]
-
SA Junior Chess Championship – Alexander van der Merwe U18 champion
SA Junior Chess Championship. Alexander van der Merwe from Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, is the U18 South African over the board chess champion. Alexander won the U18 section of […]
-
Paarl Gimnasium Netbalfees – Hoërskool Nico Malan
Paarl Gimnasium Netbalfees. Hoërskool Nico Malan van Kaapstad se o/18A en o/16A dogters het die voorreg gehad om na twee jaar weer te kon toer en die Paarl Gimnasium Netbalfees […]
-
Nedstar Hokkie Kliniek – Hoërskool Ermelo slaggereed
Nedstar Hokkie Kliniek. Hoërskool Ermelo se hokkiedogters het die Nedstar Hokkie Kliniek geniet en is slaggereed vir die liga! Al Hoërskool Ermelo se senior dogters hokkiespanne het gedurende die Maart-vakansie […]
-
SA Atletiek Kampioenskappe – Affies atlete presteer
SA Atletiek Kampioenskappe. Sestien seuns van Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria en drie oud-Affies het tussen Woensdag en Saterdagaand die SA Atletiek Kampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem. Vyf van Affies se […]
-
Hockey – Grey College teams results of the past holidays
Hockey. Grey College hockey results during the past holidays. The different hockey festivals that took place are the Tony Godding Festival, Nomads Festival, ECHS Festival and the Keith Fairweather Festival. […]
-
Easter Hockey Tournament – Marais Westraat na Nederland
Easter Hockey Tournament. Die eerste hokkiespanne van Hoërskool Strand was vanjaar weer een van die skole wat aan die Belgotex Fairmont Easter Hockey Tournament in Kaapstad deelgeneem het. Vier en […]













