Fichardtpark Sportdag. Uitslae van C&N Sekondêre Meisieskool Oranje vir Netbal, Tennis, hokkie en skaak by die Fichardtpark Sportdag, 2 Maart. OMS het al hul netbalwedstryde gewen

Netbal: Fichardtpark Sportdag

  • o.19A Wen 63-5 teen Hoërskool Noord Kaap
  • o.19A Wen 62-3 teen Landboudal
  • o.17A Wen 11-7 teen Hoërskool Sentraal
  • o.17A Wen 17-10 teen Hoërskool Fichardtpark
  • o.17A Wen 21-9 teen Landboudal
  • o.16A Wen 12-9 teen Hoërskool Upington
  • o.16A Wen 17-9 teen Hoërskool Aliwal-Noord
  • o.15A Wen 25-2 teen Hoërskool Noord Kaap
  • o.15A Wen 10-6 teen Hoërskool Duineveld
  • o.14A Wen 18-5 teen Hoërskool Bloemfontein
  • o.14A Wen 14-9 teen Hoërskool Kalahari
Tennis: Fichardtpark Sportdag

Oranje A wen A-afdeling. Uitslae:

  • Wen 18-12 teen Sentraal
  • Wen 24-8 teen Eunice
  • Wen 22-11 teen Duineveld
  • Wen 33-0 teen Hartswater
  • Wen 2-1 teen Jim Fouché in die halfeind
  • Wen 2-1 teen Sentraal in die eindstryd

Oranje se D-span wen Afdeling B. Uitslae:

  • Wen 17-10 teen Aliwal-Noord
  • Wen 16-11 teen Upington
  • Wen 19-8 teen Diamantveld
  • Wen 18-9 t. Union High School
  • Wen 2-0 teen Eunice in die halfeind
  • Wen 2-1 teen Sentraal in die eindstryd

Hokkie Fichardtpark-sportdag

  • OMS o.18C Wen 2-1 teen Aliwal-Noord
  • OMS o.18D Wen 4-2 teen Curro
  • OMS o.16C G 1-1 teen CBC
  • OMS o.16D G 1-1 teen JF
  • OMS o.14C G 0-0 teen Eunice B
  • OMS o.14D Wen 4-0 teen Brebner

Skaak Fichardtpark-sportdag

  • OMS eindig 10de
  • OMS se Daniëlle Herbst wen 3/5
  • OMS se Elsje-Mari Milne wen 3/5

Netbal uitslae tydens die OMS-aandreeks

  • OMS o.19A Wen 35-7 teen Eagles 1
  • OMS o.19A Wen 33-9 teen Oud-Tralies
  • OMS o.19A Wen 19-14 teen JF
  • OMS o.19B Wen 12-5 teen JF
  • OMS o.19B Wen13-1 teen Fichies
  • OMS o.17A Wen 11-2 teen Fichies
  • OMS o.17A Verloor 8-9 teen JF
  • OMS o.17B G 5-5 teen Eunice
  • OMS o.17B Wen 14-6 teen Fichies
  • OMS o.16A Wen 9-7 teen JF
  • OMS o.16A G 7-7 teen Sentraal
  • OMS o.16B Wen 10-4 teen Fichies
  • OMS o.15A Wen 13-3 teen JF
  • OMS o.15A Wen 20-1 teen Fichies
  • OMS o.15B Wen 13-4 teen Fichies
  • OMS o.14A Wen 10-8 teen JF
  • OMS o.14A Wen13-12 teen Sentraal
  • OMS o.14B Wen 14-12 teen Fichies A
  • OMS o.14B Wen 13-12 teen Fichies B

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article