
-
Hoërskool Waterkloof Netbaltoernooi – Hoërskool Sentraal presteer
Hoërskool Waterkloof Netbaltoernooi. Elf netbalspanne van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het aan die Hoërskool Waterkloof Netbaltoernooi in Pretoria deelgeneem. Sewe van Sentraal se spanne het as oorwinnaars van die baan […]
-
SA-Skole Atletiekkampioenskappe – Hoër Landbouskool Boland
SA-Skole Atletiekkampioenskappe. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl het agt atlete wat opgeneem is in die Weskaap-span vir die die SA-Skole Atletiekkampioenskappe in Germiston. Die seuns wat deelgeneem het: Jaeger […]
-
Grey College o/14-rugbytoernooi – BVHS wys hul staal
Grey College o/14-Rugbytoernooi. Voortrekker se o/14A rugbyspan het vanjaar in Bloemfontein aan Grey College se o/14-Rugbytoernooi deelgeneem. Die uitslae was as volg: Voortrekker verloor 0 – 40 teen Grey A […]
-
Rona Preseason Hockey Festival – Curro Durbanville U.14s
Rona Preseason Hockey Festival. Curro Durbanville U.14 hockey Boys and Girls played in the Rona Preseason Hockey Festival during the past long weekend. Both teams had a tough draw. Girls: […]
-
SA Atletiek Kampioenskappe – ANHS atlete verteenwoordig Oos-Kaap
SA Atletiek Kampioenskappe. Vyf van Hoërskool Aliwal-Noord se atlete het die afgelope week (16 tot 18 Maart) die Oos-Kaap Provinsie verteenwoordig in Germiston by die SA Hoërskole Nasionale Atletiek Kampioenskappe. […]
-
Manshokkie – Theuns Theunissen, Oud-Uppie, skitter
Manshokkie. Theuns Theunissen, Oud-leerder van Hoërskool Upington, presteer geweldig goed in hokkie. Hy is tans ‘n tweede jaar student aan die Noord-Wes Universiteit van Potchefstroom. Theuns speel tans vir Pukke […]
-
Rugby Assistant Referee – Nicholas Haupt Camps Bay High School
Rugby Assistant Referee. Nicholas Haupt, Gr 12 at Camps Bay High School, has been keeping very busy as an Rugby Assistant Referee! He was recently selected as an Assistant Referee […]
-
SA Tennis Skolespan – Donna le Roux en Liné Greyling van OMS in span
SA Tennis Skolespan. Twee van Hoër Meisieskool Oranje se bobaastennisspelers, Donna le Roux en Liné Greyling, is ingesluit in die SA Tennis Skolespan. Die Suid-Afrikaanse skolespan bestaan uit o.15-, o.17- […]
-
Wintersport – Paul Roos Gimnasium skop af met groot sukses
Wintersport. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se wintersport het die afgelope naweek met groot sukses afgeskop. Hokkie PRG hokkie het sy eerste wedstryde tussen 18 en 19 Maart gespeel. Paul Roos […]
-
SA School Athletics Championships – Paul Roos athletes excelled
SA School Athletics Championships. Paul Roos Gymnasium’s athletes walked away with gold, silver and bronze medals at the SA School Athletics Championships. Paul Roos Gymnasium had 10 athletes representing the […]













