
-
Championship Gala – Pietermaritzburg Girls’ High School Top swimmers
Championship Gala. Pietermaritzburg Girls’ High School recently held its Championship Gala. They are thrilled to announce the top swimmers and Victrix Ludorums of 2022. Grace George (U14), Shannon Meter (U15), Ashley […]
-
Kwagga Netbal – Hoërskool Outeniqua Netbal begin
Kwagga Netbal. Die Kwaggas van George se netbal het ook die afgelope naweek begin. Hoërskool Outeniqua se O/16 en O/17 dogters het deelgeneem aan die Paarl Girls High Netbal dag […]
-
Rugby – Primêre Skool Stulting hou Interhuis rugbydag
Rugby – Primêre Skool Stulting van Humansdorp het ‘n Interhuis rugbydag gehou. Dit het plaasgevind op Saterdag 5 Maart. Vier 0/11 spanne het teen mekaar gespeel asook vier o/13 spanne. […]
-
ANHS Atletiek – ANHS atlete presteer by ASA Vrystaatkampioenskappe
ANHS Atletiek. Die afgelope naweek het ANHS se atlete aan die ASA Vrystaat Atletiek kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die kompetisie was baie sterk en ANHS se atlete het teen atlete […]
-
PRG Junior Rugby-akademie – Laerskool Marvin Park by oefensessie
PRG Junior Rugby-akademie. Laerskool Marvin Park van Macassar het die afgelope naweek by die PRG Junior Rugby-akademie aangesluit vir ‘n oefensessie saam met Hoof van Rugby, Corné Uys, en Paul […]
-
Algoritmes – Primêre Skool Stulting leer van kodering en robotika
Algoritmes – Primêre Skool Stulting in Humansdorp se Graad 5 leerders leer hierdie kwartaal van Algoritmes. Die missie was om ‘n masjien te ontwerp en te bou wat boere kan […]
-
Swemgala – Primêre Skool Stulting hou jaarlikse Interskole swemgala
Swemgala – Dit was weer tyd vir Primêre Skool Stulting in Humansdorp se jaarlikse Interskole swemgala. Victory Christiaan School en St Francis College het die dag saam met Stulting kom […]
-
Opvoedkundige speletjies – Laerskool Stulting Graad 2 Gogga-klassie
Opvoedkundige speletjies. Laerskool Stulting se Graad 2 Gogga-klassie het die eerste dag van herfs met opvoedkundige speletjies afgesluit. Getalkombinasie-legkaarte en klanke-dobbelstene is onderskeidelik gebruik vir die vasleggging van wiskunde-konsepte en […]
-
O.13 Krieket – Laerskool Stulting vs Laerskool Jeffreysbaai
O.13 Krieket. Laerskool Stulting van Humansdorp het onlangs ‘n wonderlike wen behaal met hul krieket-wedstryd teen Laerskool Jeffreysbaai. Stulting het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Stulting […]
-
Soccer – Grenville High School soccer teams played vs Selly Park
Soccer. Grenville High School, Rustenburg, played soccer against Selly Park Secondary School from Rustenburg on 9 March. The results were as follows: 1st team girls lost 2 – 1 U16 […]













