
-
Fichardtpark Sportdag – ANHS rugby en hokkie uitslae
Fichardtpark Sportdag. Hoërskool Aliwal-Noord se rugby- en hokkiespanne het Saterdag deelgeneem tydens die Fichardtpark Sportdag in Bloemfontein. Rugby uitslae: Onder 14’s wen 32 – 0 teen Jim Fouche se B […]
-
RCL Members – Grenville High School announce RCL members
RCL members. Grenville High School, Rustenburg, announced their newly elected RCL members per grade. More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://grenvillehigh.co.za/ Photos supplied
-
Mpumalanga Atletiekbyeenkoms – Agt Erries deur na SA’s
Mpumalanga Atletiekbyeenkoms. Die afgelope Saterdag het die volgende Errie-atlete hul Provinsiale kleure verwerf by die Mpumalanga-atletiekbyeenkoms. Seuns o/15: Luan Greyling: 800m Kryn Romijn: 400m Seuns o/17: Tyrone Berning: 400m, 400m […]
-
Erries Wintersport – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Middelburg
Erries Wintersport. Op Saterdag, 5 Maart, het Hoërskool Ermelo se rugby- en netbalspanne op hul tuisveld vriendskaplike Erries wintersport wedstryde teen Hoërskool Middelburg aangepak. Die Erries het die wedstryde in goeie […]
-
Nedstar-kliniek – Erries Hokkie woon kliniek by
Nedstar-kliniek – Errie hokkie van Hoërskool Ermelo het die voorreg gehad om ‘n Nedstar hokkie kliniek by te woon. Dit het plaasgevind op 4 en 5 Maart onder leiding van […]
-
Karate Vrystaat proewe – Hoërskool Jim Fouché leerders presteer
Karate Vrystaat proewe. All styles Vrystaat Karate proewe het op 5 Februarie plaasgevind. Christine Meyer van JF het die 1ste plek vir Kata en Kumite behaal en sy ontvang weereens […]
-
Kaapse Wynlandskaakproewe – Hoër Jongenskool lewer vier medaljes op
Kaapse Wynlandskaakproewe. Twintig seuns het Hoër Jongenskool Paarl op 5 Maart by die Kaapse Wynlandskaakproewe verteenwoordig. HJS lewer vier medaljes op wat ‘n eerste plek insluit met agt seuns wat […]
-
Atletiek – Laerskool Truida Kestell atlete beleef tot dusver ‘n uitstekende seisoen
Atletiek – Laerskool Truida Kestell in Bethlehem se atlete beleef ‘n uitstekende atletiek seisoen tot dusver. Tydens die afgelope Oos-Vrystaat kampioenskappe het Truida Kestell die meeste atlete gehad wat deelgeneem […]
-
Vrystaat Atletiekkampioenskappe – BVHS Vrystaat Atletiekwenners
Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Saterdag as die Kampioenskool in die provinsie die Vrystaatstadion verlaat. Die medaljestand spreek vanself: kwaliteit-atletiek is prioriteit by BVHS. Die atlete en afrigters se […]
-
WP/Wynland Junior Toutrekkampioenskappe – Strand wen WP-titels
WP/Wynland Junior Toutrekkampioenskappe. Die Arende het Saterdag hoog gevlieg met vier WP-titels! Die afgelope Saterdag, tydens die WP/Wynland Junior Toutrekkampioenskappe, het Hoërskool Strand se toutrekkers uitstekend presteer! 164 Spanne en […]













