
-
PRG Cricket – Paul Roos Gymnasium vs SACS High School
PRG Cricket. Paul Roos Gymnasium cricket teams played vs SACS High School. The results are as follows: U/19A: PRG: 218/9 – best batsmen: W September 68 and P Senekal 56. SACS: […]
-
Strand Toutrek – Hoërskool Strand Toutrekmeisies bly op wenpad
Strand Toutrek. Hoërskool Strand se 480kg meisies toutrek het die afgelope Saterdag, net soos die vorige Saterdag, die WP-spanne gedomineer. Hulle het die algehele derde plek op plaaslike bodem te […]
-
Library – Stulting Primary introduced their Media Assistant Team for 2022
Library – Stulting Primary from Humansdorp introduced their Media Assistant Team for 2022. At the library the learners read books in Afrikaans, English and Xhosa. They have a lot of […]
-
Erries Landsdiens – Hoërskool Ermelo Landsdieners aan’t woel en wikkel
Erries Landsdiens. Hoërskool Ermelo se Landsdiensklub het vanjaar reeds drie byeenkomste gehad. Die Errie-Landsdieners het getoon dat hulle beslis slaggereed is vir die jaar wat voorlê! Die Erries landsdiens se […]
-
Wintersport – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Oosterlig
Wintersport. Op Saterdag, 26 Februarie, het Hoërskool Ermelo op hul tuisveld teen Hoërskool Oosterlig van Boksburg te staan gekom. Dit was die eerste wintersport geleentheid vir 2022 en al EHS […]
-
o/15A Krieketspan – BVHS reken af met Hoërskool Witteberg
o/15A Krieketspan – Die o/15A krieketspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die 1ste span se voorbeeld gevolg. Hulle het ook afgereken met Hoërskool Witteberg. Witteberg het eerste gekolf. Danksy ‘n […]
-
Hoërskole Tennis – Hoërskool Aliwal-Noord vs Hoërskool Landboudal
Hoërskole Tennis. Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste tennis span het Saterdag, 27 Februarie, teen Hoërskool Landboudal van Jacobsdal gespeel. Van die begin af was hierdie wedstryd baie gelyk. Gelukkig kon Alies die […]
-
Nuwe opvoedkundige klimrame vir Laerskool Stulting speelgrond
Nuwe opvoedkundige klimrame – Laerskool Stulting in Humansdorp se Grondslagfase het gedurende 2021 ‘n baie oulike Virtuele Kunsuitstalling gehou. Dit is wonderlik deur die ouers ondersteun. Die fondse wat tydens […]
-
Interhoër Swemgala – Hoër Meisieskool Oranje Vrystaatkampioen
Interhoër Swemgala. OMS doen dit weer in swembad! Hoër Meisieskool Oranje is, danksy veral sy senior swemmers, weer vanjaar, as die Vrystaatkampioen vir meisiespanne gekroon. Hierdie prestasie is behaal tydens […]
-
Interlaer – Atletiek byeenkoms te Boksburg
Interlaer – Laerskool Westwood, in Boksburg het die jaar weer aan die Interlaer byeenkoms te Boksburg stadion deelgeneem. Die Wessies het het hulle baie goed van hulle taak gekwyt tydens […]













