
-
Redenaars – Primêre Skool Jordania leerders presteer
Redenaars. Tydens die Jordania Interne Redenaars wat Woensdag, 23 Februarie 2022 gehou is, het die volgende leerders onderskeidelik 1ste, 2de en 3de plekke behaal in hul verskeie kategorië. 1. Kategorie: […]
-
O.15 Krieket – Hoërskool Witteberg vs Hoërskool Ficksburg in finaal
O.15 Krieket. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se o/15B-krieket span het in die finaal gespeel teen Hoërskool Ficksburg. Witteberg het eerste gekolf en hul eindig hul beurt met 184/9 binne 25 […]
-
T20-Nashua Krieketbeker – Augsburg Landbougimnasium wenners
T20-Nashua Krieketbeker. Baie geluk aan Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se O/19 A-krieketspan wat die T20-Nashua Krieketbeker gewen het! Deelnemende skole was: Augsburg Landbougimnasium, Hoërskool Vredendal, Hoërskool Lutzville en Clanwilliam Sekondêr. Augsburg […]
-
Interhoër Atletiek – Hoërskool Wonderboom atlete presteer
Interhoër Atletiek. Nóg ‘n wen in die Wonnie-sakkie! “Showers of blessings” op Die Hoërskool Wonderboom is dit beslis! Hartlik geluk aan elke atleet, afrigter en spanbestuurder van Hoërskool Wonderboom met […]
-
Paul Roos Krieket – Wedstryde teen Hoër Jongenskool Paarl
Paul Roos Krieket. Paul Roos Gimnasium Stellenbosch krieket het Hoër Jongenskool Paarl die stryd aangesê 14 tot 19 Februarie. U/19A: PRG 179/8 in 50 beurte: R Norton 52 – HJS 116/10 […]
-
Paul Roos athletes – shines at Twizza Super School National finals
Paul Roos athletes. Paul Roos Gymnasium Stellenbosch athletes, Joshua Acker, Reinhardt Nel, Musahdiq Cornelson, Zak Hickman and John-Oliver Klynsmith all finished with podium places on the day. The PRG team […]
-
Gerrie Berner Tennistoernooi – Paul Roos 1ste span wen vyf jaar in ‘n ry
Gerrie Berner Tennistoernooi. Paul Roos Gimnasium se tennisspanne het koning gekraai die afgelope naweek op die tennisbaan. Die eerste-span het na ‘n baie uitdagende naweek daarin geslaag om die Zest […]
-
Athletics clinic – Stulting Primary attended an athletics clinic
Athletics clinic – Stulting Primary attended an athletics clinic at Kouga Team. The athletes attended a athletics clinic to expand an develop their technique and skills. Eighteen of Stulting athletes […]
-
Jason Murray Water Polo – PRG o/14A-waterpolospan wen St Andrew’s
Jason Murray Water Polo. Paul Roos Gimnasium se o/14A-waterpolospan het die Jason Murray Water Polo-toernooi gewen deur St Andrew’s met 7-6 in uitklopronde te wen. Die spanne was gelykop met […]
-
Western Cape Downhill #2 – podium plekke vir Paul Roos Gimnasium
Western Cape Downhill #2. Paul Roos Gimnasium-bergfietsryers behaal podiumplekke met die Western Cape Downhill #2: 0/19-kategorie: 1ste – Philip van Schalkwyk; 2de – Stefan du Preez Youth men-kategorie: 1ste – […]













