
-
Paarl Boys’ High Cricket – T-20 and 50 overs vs Paul Roos
Paarl Boys’ High Cricket. Paarl Boys’ High cricket 15 – 19 February vs Paul roos Gymnasium. U.14 Teams PBHS U14F vs Paul Roos Gymnasium U14F (T20) – PBHS won the […]
-
Inter Primêr Gala – Primêre Meisieskool Oranje presteer
Inter Primêr Gala. Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, het vandag deelgeneem aan die Inter Primêr Gala. Die volgende prestasies is behaal: Lize-Marié Kruger behaal ‘n 1ste plek in die 200m borsslag, […]
-
Interhoër – Hoërskool Ermelo se atlete wen TWK Hoëveld Interhoër 2022
Interhoër – Hoërskool Ermelo se atlete het die TWK Hoëveld Internooi 2022 gewen. Op Saterdag 19 Februarie is die jaarlikse Hoëveld Interhoër deur Hoërskool Oosterland in die Secunda stadion aangebied. […]
-
Stulting Krieket – Laerskool Stulting vs teen Graslaagte Primêre Skool
Stulting Krieket – Laerskool Stulting van Humansdorp in die Oos-Kaap se o/13 krieketspan het ‘n krieketwedstryd gespeel teen Primêre Skool Graslaagte van Humansdorp. Stulting se krieket spelers het eerste gekolf […]
-
Vertebratas and Invertebratas – Stulting classify different organisms
Vertebratas and Invertebratas – Stulting Primary School from Humansdorp learners left for the beach. On Wednesday, 16 February the Grade 7 learners went to Jeffreys Bay. There they learned more […]
-
Tjaart Vorster tennistoernooi – BVHS wen die brons medalje
Tjaart Vorster tennistoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste tennisspanne het die afgelope paar dae wonderlike tennis gespeel in ‘n warm Cradock gedurende die Tjaart Vorster tennistoernooi. Meisies: Tien skole het […]
-
Bull-Sharks Gala – Primêre Skool Naudéville swemmers presteer
Bull-Sharks Gala. ‘n Paar van Primêre Skool Naudéville van Welkom, se swemmers het Saterdag, 19 Februarie aan die Bull-Sharks Gala in Bloemfontein deelgeneem het. Baie geluk aan Albert van Staden , […]
-
Graanveld Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Witteberg presteer
Graanveld Atletiekbyeenkoms. Baie geluk aan Hoërskool Wittebetg se atlete wat tydens die jaarlikse Graanveld atletiekbyeenkoms puik presteer het. Die dag het gesorg vir opwindende atletiek met puik prestasies. Hoëskool Witteberg […]
-
Erries Valentynsbal – Hoërskool Ermelo blink weer by bal
Erries Valentynsbal. Op Woensdag, 16 Februarie, is Hoërskool Ermelo se jaarlikse Valentynsbal te Twintig 20 gehou.Die Erries het, oudergewoonte, pragtig gelyk, heerlik gedans, geëet en gekuier soos net die Erries […]
-
Visvang – Hoërskool Ermelo se hengelspan blink uit
Visvang – Hoërskool Ermelo se hengelspan die afgelope naweek aan hul eerste liga-visvangkompetisie van 2022 deelgeneem. Erries se span behaal ‘n algehele eerste plek, tesame met ‘n individuele derde plek. […]













