
-
Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg vs BHVS
Dogterskrieket. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se dogterskrieketspan het vandag, 11 Februarie, in hul laaste ligabepaling kragte gemeet teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool se dogterskrieket span. Witteberg wen die loting en stuur Voortrekker […]
-
Cricket Captains – Zayne Bux tells us more about his captaincy
Cricket Captains. During the next few weeks Schools That Rock will be chatting to 1st team cricket captains from schools across South Africa. Our seventh ball is bowled at Zayne […]
-
Xanthé fondsinsamelingsprojek – Jeandré Krafft se droom bewaarheid
Xanthé fondsinsamelingsprojek. Jeandré Krafft, graad 10 by Hoërskool Nelspruit, se droom om beter te kan sien, is tydens ‘n onlangse saalopening bewaarheid. Hy het ‘n baie spesiale bril van mnr. […]
-
Atletiek Super 8 – Primêre Skool Jordania atlete skitter
Atletiek Super 8 – Primêre Skool Jordania in Bethlehem se atlete het deelgeneem aan die Super 8 atletiek byeenkoms te Klerksdorp. Jorries se atlete het puik gevaar. Jordania het in […]
-
Krieket-kapteins – Luthan Absolon vertel ons meer oor sy kapteinskap
Krieket kapteins. Schools That Rock gesels, in hul reeks oor skole se krieket-kapteins, oor die volgende aantal weke met verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span Krieket-kapteins. Ons sesde bal word geboul […]
-
Speletjiesaand – Primêre Skool Jordania skop af met eerste vir 2022
Speletjiesaand – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het op Woensdag, 9 Februarie afgeskop met hul eerste Speletjiesaand vir 2022. Die leerders het hulle gate uit geniet en was baie kreatief. […]
-
Markdag – Primêre Skool Jordania beman entoesiasties stalletjies
Markdag – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het onlangs ‘n groot Markdag gehou, met baie entrepreneurs. Die leerders het entoesiasties en met baie kreatiwiteit hulle stalletjies, tydens pouse, beman en […]
-
Interprovinsiale toernooi tennis – Hoër Meisieskool Paarl spelers
Interprovinsiale toernooi tennis. Hoër Meisieskool Paarl is baie trots op hul tennisspelers wat Boland gaan verteenwoordig by die Interprovinsialetoernooi in Pretoria van 19 tot 22 Maart 2022: o.15Kelly Coetzee – […]
-
PRG atlete – Die toekoms lyk Rooskleurig!
PRG atlete. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se atlete het verskeie individuele pryse gewen by die jaarlikse Prestige Atletiekbyeenkoms in Dal Josaphat, Paarl. PRG atlete het die volgende pryse ingepalm: Divan […]
-
Kosblik-projek – Graad 1’s belangrik vir Primêre Skool Naudéville
Kosblik-projek – Primêre Skool Naudéville, in Welkom is al 40 jaar oud. Daarom is die Graad 1’s vir hulle baie spesiaal en belangrik. Verskeie besighede van Welkom het op Dinsdag, […]













