
-
Kosblik-projek – Graad 1’s belangrik vir Primêre Skool Naudéville
Kosblik-projek – Primêre Skool Naudéville, in Welkom is al 40 jaar oud. Daarom is die Graad 1’s vir hulle baie spesiaal en belangrik. Verskeie besighede van Welkom het op Dinsdag, […]
-
PRG Tennis – Paul Roos-tennisspelers in Cavalier-Bolandspanne
PRG Tennis. Na afloop van die Cavalier (Boland) tennisproewe is verskeie PRG tennis spelers in die onderskeie Cavalier-Bolandspanne opgeneem vir deelname teen ander provinsies oor die volgende paar maande. Die […]
-
Oranje atletiek – Primêre Meisieskool Oranje by Sone C atletiekbyeenkoms
Oranje atletiek. Op Vrydag, 4 Februarie, het veertig van Primêre Meisieskool Oranje se atlete aan die Sone C atletiek byeenkoms deelgeneem. Twee-en-dertig van die veertig atlete het deurgedring om op […]
-
Hoërskool Aliwal-Noord – ANHS berig oor hul 2022 Sotte
Hoërskool Aliwal-Noord. Die storie van Hoërskool Aliwal-Noord se Kalfies van 2022 het op Woensdagoggend, 19 Januarie, begin. Hulle het met groot afwagting en onsekerheid in ‘n volgepakte Johan Greef saal ingestap […]
-
Atletiek – Hoërskool Ermelo atlete by Rob Ferreira Atletiekbyeenkoms
Atletiek – Hoërskool Ermelo het op 4 Februarie die langpad aangepak na Witrivier. Errie se atlete het gaan deelgeneem aan die LJ Prokureurs atletiekbyeenkoms te Hoërskool Rob Ferreira. Vandat die […]
-
Public Speaking – NCH participated in Public Speaking Competition
Public Speaking. NCH participated in a Public Speaking Competition against Kimberley Boys’ High on Friday. What a start it was to the forthcoming Public Speaking Competitions. Only the first three […]
-
HJS Atletiek – Paul Roos Gimnasium atlete vuurwarm voor Prestige
HJS Atletiek. Atletiek by Paul Roos Gimnasium kook. Verskeie PRG atlete het by die HJS Paarl Uitnodigingsbyeenkoms gewys hulle is gerat vir die opkomende Prestige Atletiekbyeenkoms. Die Uitnodigingsbyeenkoms het skole […]
-
Anything but a schoolbag – Hoërskool Witteberg vang Gees
Anything but a schoolbag – Hoërskool Witteberg in Bethlehem se leerders het op Woensdag, 2 Februarie bietjie gees gevang. Leerders is deur die Studenteraad uitgedaag vir “anything but a scholbag […]
-
Curro Westbrook – Trying to save the planet
Curro Westbrook. On Saturday, 5 February, Curro Westbrook, Port Elizabeth, had their very first beach clean-up at Pollock beach. They had such a great turn out. “We are very thankful […]
-
Curro Brackenfell – Grade 1s Ringing in their educational journey
Curro Brackenfell. On Wednesday, 2 February, the Grade 1 learners had their annual Bell Ceremony. This is a tradition where the learners ring the bell to indicate their start in […]













