
-
Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg kraai koning op krieketveld
Dogterskrieket. Hoërskool Witteberg se dogterskrieket 1ste span het op Maandag, 31 Januarie, weereens koning gekraai op die krieketveld. Witteberg het te staan gekom teen Hoërskool Paul Erasmus van Senekal se […]
-
“World Read Aloud Day” – Laerskool Stulting neem weer deel
World read aloud day. Laerskool Stulting van Humansdorp se leerders het vanjaar weer “World Read Aloud Day” gevier! Soos hulle sê… “a child who reads will be an adult who […]
-
Gr 8 konsert – Hoërskool Fichardtpark se Super Fichies
Gr 8 konsert. Dit was behoorlik ‘n reis deur superheld-wêreld op Dinsdag, 25 Januarie, toe die Fichie Graad 8’s hul jaarlikse Gr 8 konsert aangebied het. Baie dankie en geluk […]
-
Junior Soccer – PRG taking Boland soccer to a high level
Junior Soccer. The PRG Junior Soccer Academy officially launched on Monday the 31st of January and Tuesday 1 February 2022. Thirty-two under 11’s and -13’s and twenty-seven under 7’s and […]
-
Hoërskool Die Wilgers – Steggies wat uitgestyg aangewys
Hoërskool Die Wilgers. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria, het hul Steggies (Graad 8’s) wat uitgestyg het gedurende die bekendstelling-program gisteraand by die groentjiekonsert aangewys: Mees entoesiasties: Ethan Badenhorst Hulpvaardigste: Sias […]
-
Hoërskool Fichardtpark – Graad 8’s nou amptelik Fichies
Hoërskool Fichardtpark. Die Gr8’s van 2022 is op Dinsdag, 1 Februarie amptelik as Fichies ingehuldig, tydens die Baadjie-Seremonie van 2022. Elke Graad agt leerder moes eers ‘n oriënteringstoets, wat oor Hoërskool […]
-
Skole Swem – Hoër Meisieskool Paarl skitter by Wynland Swemgala
Skole swem. Hoër Meisieskool Paarl se swemmers het aan die onlangse Wynland Junior Liga 4 Swemgala deelgeneem. Hulle het wonderlike resultate behaal. Sienna Lederle: Girls 14 years – 1st 50m […]
-
Skole atletiek – Erries byeenkoms te Hoërskool Nelspruit
Skole atletiek – Errie atlete van Ermelo het die vriendskaplike byeenkoms te Hoërskool Nelspruit bygewoon. Elke atleet het Hoërskool Ermelo se naam met trots gedra. Skole soos Afrikaans Hoër Seuns, […]
-
Covid-19 self-portraits – Stulting Primary School embraced own masks
Covid-19 self-portraits. Stulting Primary School, Humansdorp, kicked off by celebrating their first two weeks of Grade 3 by creating our very own Covid-19 self-portraits. At school the learners focused on […]
-
Interhuis Atletiek – Laerskool Stulting atlete verbeter rekords
Interhuis Atletiek. Laerskool Stulting, van Humansdorp, se leerders het vanjaar weer die geleentheid gehad om aan verskeie atletiek items tydens hul jaarlikse interhuis-atletiek deel te neem. Die atlete het hul […]













