Matriekuitslae 2023. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein spog vanjaar weereens met hul uitstekende matriekuitslae 2023. Verskeie prestasies is deur die matriekklas behaal.

  • 99,4% Slaagsyfer
  • Baccalaureusgraad: 83,2%
  • Drie leerders in top 50 in die Vrystaat
  • 8 Onderskeidings: 3 leerders
  • 7 Onderskeidings: 5 leerders
  • 6 Onderskeidings: 7 leerders
  • 5 Onderskeidings: 9 leerders
  • 4 Onderskeidings: 13 leerders
  • 3 Onderskeidings: 23 leerders
  • 2 Onderskeidings: 44 leerders
  • 1 Onderskeiding: 69 leerders

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article