Matriekuitslae 2023. JF matrieks se oes was groot vir hul 2023 matriekjaar. Met ‘n 100% slaagsyfer en 341 onderskeidings is Hoërskool Jim Fouché se matriekuitslae 2023 ‘n sprekende bewys van ‘n suksesvolle en vooruirstrewende skool.

Meer suksesse:

  • 91% universiteitstoelating
  • 13 leerders uitgenooi na die Departement se Well Done Function
  • 38 leerders met ‘n gemiddeld van 80% of hoër
  • 28 leerders met 6 of meer onderskeidings

Agt Onderskeidings:

  • Christiaan Wilken
  • Marietha Pool
  • Carlise Botha

Sewe Onderskeidings:

  • Anria de Beer
  • Stephanie Hattingh
  • Carli Jacobs
  • Larisca Labuschagne
  • Lize Loubser
  • Zané de Villiers
  • Ingé Pretorius
  • Marlé van der Merwe
  • Anri van der Walt
  • Alex Bezuidenhout
  • Michelle du Rand
  • Chynelle Ellis
  • Elné Fourie
  • Marko Oelofse
  • Nicolene van der Merwe
  • Renienke van Heerden

Ses Onderskeidings:

  • Franco Deacon
  • Joshua Venter
  • Monique Kotze
  • Stephan Malan
  • Alet-Mari Oosthuizen
  • Pieter Smit
  • Zhack Struwig
  • Clarissa Venter
  • Gerhardus Janse van Rensburg

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article