Valentynsbal. Hoërskool Ermelo se jaarlikse Valentysbal het weereens gesorg vir ’n gesellige samekoms.

Die uitrustings, kos, dans en kuier, het alles getuig van Errie-gees en -styl. Die Erries bedank die netbalpersoneel wat aan stuur was van dié geleentheid was

Foto links: Agter is Rinus Louw en Tyrone Berning. Voor sit Hayley van der Walt en Mariné Jacobsz. Foto regs: Amori Prinsloo en Ulrich Badenhorst:

Die Erries geniet die geselligheid op die dansbaan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article