Erries Valentynsbal. Op Woensdag, 16 Februarie, is Hoërskool Ermelo se jaarlikse Valentynsbal te Twintig 20 gehou.Die Erries het, oudergewoonte, pragtig gelyk, heerlik gedans, geëet en gekuier soos net die Erries kan.

Baie dankie aan elke Errie wat bygedra het tot die sukses van die aand, vir julle Errie-harte en vir die moeite wat gedoen is om van die bal ‘n spesiale geleentheid te maak!

Mooie meisies, fraaie bloemen!
Hier staan die manne! Wat ‘n pragtige paartjie!
Dit is duidelik dat hulle dit geniet
Hoe rooier, hoe mooier!
Sit-sit so!
Wat sê die kristalbal?

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article