JF Hokkie. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se o/18-hokkiespanne het vandag by Kovsies vier voorseisoen-wedstryde elk gespeel. JF Hokkie se seunsspan het uitstekende hokkie gespeel en drie uit vier wedstryde gewen.

Seuns o.18 uitslae:

  • JF vs Hoërskool Sentraal: 4 – 0
  • JF vs Hoërskool Witteberg: 3 – 0
  • JF vs Hoërskool Trio: 3 – 0
  • JF vs Saints: 0 – 1

Dogterso.18 uitslae:

  • JF vs Hoërskool Trio: 1 – 2
  • JF vs Hoërskool Sentraal: 1 – 2
  • JF vs Hoër Meisieskool Oranje: 0 – 1
  • JF vs SMS: 1 – 2

JF speler van die wedstryd:

  • Gurshwin Matebesi: twee keer
  • Eben Sander: een keer

Na afloop van hierdie wedstryde word spelers aangewys om in die laaste wedstryd van die dag teen Kovsie-hokkiespanne te speel.

JF spelers wat gekies is teen Kovsie-hokkiespanne:

Dogters

  • Janien van Eeden
  • Minke Labuschagne

Seuns

  • Juanco Botha
  • Logan Mthini
  • Kea Phala
  • Connor van Wyk
  • Eben Sander
  • Gurshwin Matebesi
JF Spelers van die wedstryd: Gurshwin Matebesi en Eben Sander

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article