Fichardtpark Prestige Atletiekbyeenkoms. Primêre Skool Universitas in Bloemfontein se atlete het aan die Fichardtpark Prestige atletiekbyeenkoms deelgeneem.

Hierdie Tjokkies-atlete het gehardloop en (presteer) dat die stof spat!

Die volgende prestasies is behaal:

  • Ses 1ste plekke
  • Nege 2de plekke
  • Sewe 3de plekke
  • Twaalf 4de plekke
  • Elf 5de plekke
  • Tien 6de plekke

Mia Boshoff, Tjokkies atleet, is aangewys as die beste verspring atleet.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://tjokkies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article