EHS-onderwysers ontvang toekennings. Tydens die Gert Sibande se Distrik Prysuitdeling het Hoërskool Ermelo ’n toekenning ontvang vir universiteitsvrystelling van 74, 6% wat deur die matriekgroep van 2023 behaal is.

Die volgende EHS-onderwysers ontvang toekennings vir 100% slaagsyfer in hul onderskeie vakke:

  • Me Lynelle Grobler (English First Additional Language)
  • Me Dedré Schoeman (Wiskunde)
  • Me Elana Fourie (Toerisme)
  • Mnr Faans van der Merwe (Landboubestuur en Landbouwetenskap)
  • Me Elsonia Kotze (Fisiese Wetenskap)
  • Me Gerda van Zyl (Afrikaans Huistaal)
  • Me Elsa Matthee (Gasvryheidstudies)
  • Me Erna Schoeman (English Home Language)
  • Mnr Estian Horn (Ingenieursgrafika en -ontwerp)
  • Me Theunie Heinz (Musiek)
  • Me Carin van der Merwe (Visuele Kuns)
  • Mnr Marius Smit (Inligtingstegnologie)
  • Me Elana Fourie en Mnr Hennie Dippenaar (Wiskundige Geletterdheid)
  • Me Cea du Plooy en Me Linda Horn (Lewensoriëntering).
Foto: Mnr Pieter Grobler met die toekenning wat EHS ontvang het vir Universiteitstoelating

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article