Interskole Tennis. Hoërskool Charlie Hofmeyr, Ceres, het Vrydag teen Hoërskool Robertson interskole tennis gespeel en puik presteer.

Charlies Eerstespan

  • Meisies wen 5-1
  • Seuns wen 5-1

Charlies Tweedespan

  • Meisies wen 4-2
  • Seuns wen 5-1

Charlies Derdespan (vriendskaplik)

  • Seuns 3-3 gelykop

Charlies Vierdespan (vriendskaplik)

  • Seuns verloor 0-6

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://charlie.org.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article