Paarl Gim Netbal Toernooi. Hoërskool Upington se netbalspanne het aan die Paarl Gim Netbal Toernooi deelgeneem.

Die uitslae van 27 en 28 Maart is as volg:

O.14 Netbal:

  • Uppies teen Hoërskool Durbanville: 12 -13
  • Uppies teen Hoërskool Bellville: 14-12
  • Uppies teen Hoërskool Vredendal: 18-28
  • Uppies teen Hoërskool Hopefield: 15-18
  • Uppies teen Hoërskool Langenhoven: 23-14

O.15 Netbal:

  • Uppies teen Hoërskool Vredendal: 25-16
  • Uppies teen Paarl Gimnasium: 13-18
  • Uppies teen Hoërskool Langenhoven: 27-15
  • Uppies teen Hoërskool Hopefield: 24-13
  • Uppies teen Hoërskool Montana: 31-18

O.16 Netbal:

  • Uppies teen Paarl Gimnasium o.16A: 8-38
  • Uppies teen Hoërskool Bellville: 15-25
  • Uppies teen Collegiate Girls’ High School: 21-18
  • Uppies teen Hoërskool Langenhoven: 17-17
  • Uppies teen Paarl Gimnasium 16B: 17-27
Uppies o.15 netbalspan
Uppies o.16 netbalspan1

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://uppies.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article