Wesgrow Sentrale Skole Sport. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se netbalspanne het teen Hoërskool Trio van Kroonstad meegeding tydens die Wesgrow Sentrale Skole Sport.

Uitslae:

  • BVHS 19A wen teen Trio 46-18
  • 19B wen 25-1
  • 19C wen 24-2
  • 19D wen 17-6
  • 17A verloor15-16
  • 16B wen 39-6
  • 15B wen 15-10
  • 15C wen 22-6
  • 14B wen 16-12
  • 14C speel gelykop 4-4

o/14A, 15A, 16A speel teen Trio op Maaandag 8 April.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article