Wesgrow Finale 2022. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein het vanjaar vyfde uit agt skole geëindig tydens die Wesgrow Finale 2022.

Fichies se uitslae was as volg:

Dogters Hokkie
  • 0/16A verloor 0-1 vs Bethlehem Voortrekker Hoërskool
  • 2de span wen 5-0 vs Hoërskool Sentraal
  • 1ste span wen 3-2 vs Hoërskool Sentraal
Seuns Hokkie
  • O/14A wen 1-0 vs Hoërskool Witteberg van Bethlehem
  • -0/16A wen 2-0 Hoërskool Noord-Kaap (Hulle wen die reeks)
  • 1ste span wen 12-0 vs Hoërskool Goudveld van Welkom
Netbal
  • 0/14A wen Hoërskool Noord-Kaap 40-7
  • 0/14A wen Hoërskool Diamantveld 24-22
  • 0/15C wen Hoërskool Jim Fouché 18-16
  • 0/15C wen Bethlehem Voortrekker Hoërskool 16-9 (Hulle wen ook die reeks)
  • 0/19C wen Hoërskool Goudveld 12-11
  • 1ste span wen Hoërskool Noord-Kaap 40-27
Rugby
  • O/19A verloor 53-18 teen Hoërskool Jim Fouché. Eindig 6de
  • O/19B verloor 45-10 teen Hoërskool Noord-Kaap. Eindig 8ste.
Boomspan
  • (0/19C) verloor 21-19 teen Hoërskool Sentraal. Eindig 6de.
  • O/16A speel gelykop 17-17 teen Hoërskool Sentraal. Eindig 7de.
  • O/15A wen baie harde wedstryd teen Hoërskool Jim Fouché 19-15. Eindig 5de.
  • O/14A wen teen Hoërskool Goudveld 12-5. Eindig 5de.
  • O/ 14B speel in die finaal teen Hoërskool Witteberg en wen 17-5. Fichies 0/14B wen hul ouderdomsgroep van Wesgrow-sportreeks.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article