Stadsliga – Hoërskool Fichardtpark het drie rugbyspanne gehad wat aan die Stadsliga-finale deelgeneem het.

Hierdie drie rugbyspanne het die Stadsliga-finale as wenners oorheers.

Die uitslae was as volg:

  • Boomspan / 0/19C wen Jim Fouche 29-15
  • 0/15A wen Jim Fouche 18-14
  • 0/14A wen Landboudal 21- 7.
Stadsliga – Finaal
Rugby Stadsliga-finaal

Baie geluk, julle het jul goed van jul taak gekwyt. Ons is baie trots op al drie die rugbyspanne!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://fpark.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article