Vrystaat Skole Rugby-stadsliga - Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Skole Rugby-stadsliga – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Skole Rugby-stadsliga – Hoërskool Jim Fouché


Vrystaat Skole Rugby-stadsliga. Twee rugbyspanne van Hoërskool Jim Fouché, o.19B en o.15A, is gekroon as die Vrystaat Skole Rugby-stadsliga wenners.

Uitslae tydens finaal:

  • O.19A – JF teen Hoërskool Landboudal 23-34
  • O.19B – JF wen Hoërskool Landboudal 18-8
  • O.15A – JF wen Hoërskool Sentraal 18-12
  • O.14A – JF wen Hoërskool Sentraal 40-15
Mnr. Wilken oorhandig die trofee aan IJ Jonker, die kaptein van die o.19B rugbyspan
JF se skoolhoof, Mnr Wilken, oorhandig die trofee aan Joran Jacobs van die o.15A rugbyspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article