Skole seunshokkie stadsliga wenner - Hoërskool Jim Fouché
Skole seunshokkie stadsliga wenner – Hoërskool Jim Fouché

Skole seunshokkie stadsliga wenner – Hoërskool Jim Fouché


Skole seunshokkie stadsliga wenner. Die o.19 B seunshokkie span van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is die afgelope naweek aangewys as die Skole seunshokkie stadsliga wenner deur af te reken met Grey Kollege o.19D in die finaal. Die eindtelling is  2 – 0.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article