Wesgrow Finale. Hoërskool Fichardtpark het vyfde uit agt skole geëindig tydens die Wesgrow finale. Hiermee ‘n paar van die uitslae:

Dogterhokkie

  • 0/16A verloor 0-1 vs Bethlehem Voortrekker Hoërskool
  • 2de span wen 5-0 vs Hoërskool Sentraal
  • 1ste span wen 3-2 vs Hoërskool Sentraal

Seunshokkie

  • O/14A wen 1-0 vs Hoërskool Witteberg
  • 0/16A wen 2-0 vs Hoërskool Noordkaap. Hierdie span wen die reeks
  • 1ste span wen 12-0 vs Hoërskool Goudveld

Netbal

  • 0/14A wen Hoërskool Noordkaap 40-7
  • 0/14A wen Hoërskool Diamantveld 24-22
  • 0/15C wen Hoëskool Jim Fouché 18-16
  • 0/15C wen Bethlehem Voortrekker 16-9. Hierdie span wen die reeks
  • 0/19C wen Hoërskool Goudveld 12-11
  • 1ste span wen Hoërskool Noordkaap 40-27

Rugby

  • O/19A verloor 53-18 teen Hoërskool Jim Fouché. Hierdie span eindig sesde
  • O/19B verloor 45-10 teen Hoërskool Noordkaap. Hierdie span eindig agtste
  • Boomspan: (0/19C) verloor 21-19 teen Hoërskool Sentraal. Hierdie span eindig sesde
  • O/16A speel gelykop 17-17 teen Hoërskool Sentraal. Hierdie span eindig sewende.
  • O/15A wen baie harde wedstryd teen Hoërskool Jim Fouché 19-15. Hierdie span eindig indig vyfde
  • O/14A wen teen Hoërskool Goudveld 12-5. Hierdie span eindig vyfde
  • O/14B speel in die finaal teen Hoërskool Witteberg en wen 17-5. Die 0/14B span wen hul ouderdomsgroep van die Wesgrow-sportreeks.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article