
-
Ruvuan Olivier nuwe Skoolhoof van Hoërskool Bonnievale
Welkom aan Mnr Ruvuan Olivier, ons nuwe skoolhoof by Hoërskool Bonnievale! ’n Ervare leier met ’n passie vir onderwys, sport en gemeenskap.
-
Hoërskool Nelspruit debatspanne praat Bloemfontein vuurwarm
NHS-debatspanne het Bloemfontein vuurwarm gemaak in die ATKV-semi’s – met passie en oortuiging op pad na die nasionale finaal!
-
ATKV-Debatspan verteenwoordig Bloemhof by die Landsfinaal in Limpopo
Kaylie Herbst en Celina Quinot dring deur tot die ATKV-Debat Landsfinaal en verteenwoordig Bloemhof met trots op 3 Augustus in Limpopo.
-
Int Biology Olympiad – Westville Girls’ High Learner to Represent SA
Westville Girls’ High celebrates Delesha Rickilall, SA’s top Life Sciences Olympiad learner, heading to Lithuania to compete globally
-
Wiskunde Olimpiade – EG Jansen leerders deur na streeksuitdunne
Jansen se Wiskundesterre skitter! Vyf leerders dring deur na die streeksuitdunronde van die Wiskunde-olimpiade. #TrotsOpJulle
-
Bloubergstrand twins punch their way to Italy for championships
Twin brothers Andrew and Matthew Naudé have earned national kickboxing colours and will represent South Africa at the WAKO World Championships in Italy.
-
Oppie Tong Af Redenaars- Sewe Oranje-leerders kwalifiseer vir nasionale rondte
Sewe Oranje-leerders dring deur na Oppie Tong Af se nasionale rondte in Oktober, met Ellé Cloete wat vir ’n derde jaar uitblink.
-
YOUTH MONTH | A student from Cape Town will join 900 young leaders overseas
Cape Town student Sisipho Zengetwa will represent South Africa as a Youth Literacy Ambassador, championing reading and book access.
-
ATKV Redenaars Semi-finaal – Hoërskool Transvalia by semi’s
Vier redenaars het Hoërskool Transvalia met trots by die Gauteng-Wes-semifinaal van die ATKV Redenaars Semi-Finaal 2026 verteenwoordig.
-
Laerskool Vredekloof se atlete wys staal
Leerders van die Laerskool Vredekloof het onlangs weer hul staal getoon in verskeie judo- en stoeikompetisies en indrukwekkende resultate gelewer.













