Fichardtpark se Blou Helde kroon 4 ligas
Fichardtpark bewys hul krag in Vrystaatse skolerugby

Fichardtpark se Blou Helde kroon 4 ligas


Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het ’n merkwaardige prestasie behaal tydens die Vrystaat A-liga rugbyfinaal toe vier van hul ses spanne as ligawenners gekroon is.

Uitslae van die dag:

  • 🏆 o.14A vs St Andrews School Bloemfontein – wen 24–14
  • 🏆 o.15A vs Hoërskool Sentraal – wen 31–12
  • 🏆 o.16A vs Hoërskool Sentraal – wen 24–12
  • 🏆 2de span (Luiperds) vs Hoërskool Jim Fouché – wen 15–8

Met hierdie oorwinnings bevestig Hoërskool Fichardtpark sy status as ’n krag in Vrystaatse skolerugby. Die skool is baie trots op elke speler en afrigter wat met vasberadenheid en spangees die Blou kleure verdedig het.

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article